Zeljoni Ostrof (Astrachan-oblast)
Voorkoms
Zeljoni Ostrof Зелёный Остров | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland | |
Koördinate: 46°11′12″N 48°43′46″O / 46.18667°N 48.72944°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Astrachan-oblast |
Rajon | Wolodarski |
Bevolking | |
• Totaal | 171 |
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) |
Poskode | 416173 |
Zeljoni Ostrof (Russies: Зелёный Остров) is 'n klein dorpie in Astrachan-oblast, Rusland. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë. Die dorpie se naam kom van die Russiese woorde vir "groen eiland".
Demografie
[wysig | wysig bron]Volgens Sensus 2010 was daar 184 inwoners op Zeljoni Ostrof. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]
Etniese groepe | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Kasakke | 125 | 67,9% |
Russe | 48 | 26,1% |
Tartare | 6 | 3,3% |
Onbekend | 5 | 2,7% |
Totaal | 184 | 100% |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 11 Julie 2023.