İlham Əliyev

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
İlham Əliyev
İlham Əliyev

President van Azerbeidjan
Ampsbekleër
Ampsaanvaarding
31 Oktober 2003
Eerste Minister Artur Rasizade
Voorafgegaan deur Heydar Əliyev

Eerste Minister van Azerbeidjan
Ampstermyn
4 Augustus 2003 – 4 November 2003
President Heydar Əliyev
Voorafgegaan deur Artur Rasizade
Opgevolg deur Artur Rasizade

2de Voorsitter van die Nuwe Azerbeidjanse Party
Ampsbekleër
Ampsaanvaarding
{{{term_start3}}}
Voorafgegaan deur Heydar Əliyev

Persoonlike besonderhede
Geboorte 24 Desember 1961 (1961-12-24) (52 jaar oud)
Bakoe, Azerbeidjanse SSR, Sowjetunie
Politieke party Nuwe Azerbeidjanse Party
Eggenoot/eggenote Mehriban Əliyeva (née Pashayeva) (sedert 1983)
Kind(ers) 3
Alma Mater Moskouse Staatsinstituut vir Internasionale Aangeleenthede
Religie Sjiïtiese Islam
Handtekening Signature of Ilham Aliyev.svg

İlham Heydar oğlu Əliyev (dikwels ook Ilham Aliyev, * 6 Desember 1961 in Bakoe, Azerbeidjan) beklee sedert 31 Oktober 2003 die amp van president van Azerbeidjan. Hy fungeer daarnaas ook as voorsitter van die Nuwe Azerbeidjan Party en die Nasionale Olimpiese Komitee van Azerbeidjan.

Hy is die seun van Heydar Əliyev, die voormalige president wat dié amp tussen 1993 en 2003 beklee het.

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
İlham Əliyev (kategorie)