152

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
152

| 1de eeu | ◄ 2de eeu ► | 3de eeu |

◄ ◄ | | 147 | 148 | 149 | 150 | 151 | ◄ 152 ► | 153 | 154 | 155 | 156 | 157 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis
Calendar-nl.png Kalenders
Gregoriaanse kalender 152
CLII
Ab urbe condita 905
Sjinese kalender 2848 – 2849

戊卯 – 己辰

Ethiopiese kalender 144 –145
Hebreeuse kalender 3912 – 3913
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 207 – 208
- Shaka Samvat 74 – 75
- Kali Yuga 3253 – 3254


Die jaar 152 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 52ste jaar van die 2de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

Gebeure[wysig]

  • Celadion volg Markus II as patriarg van Alexandrië.
  • Geringe opstande kom in Mauritanië teen die Romeinse oorheersing voor.
  • Die gereelde Romeinse leërveldtogte sedert 144 in Mauritanië kom tot ‘n einde.
  • Die Sjinese oorheersing van die Tarimkom begin te verswak.

Geboortes[wysig]

  • Bao Xin, generaal van die Han–dinastie († 192)
  • Zhang Hong, minister van die Wu–dinastie († 212)

Sterftes[wysig]

  • Keiserin Dowager Ming Yan van die Han–dinastie