Afrika-longvis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Afrika-longvisse
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Sarcopterygii
Subklas: Dipnoi
Superorde: Ceratodontimorpha
Orde: Lepidosireniformes
Familie: Protopteridae
Genus: Protopterus
Spesies
Sien teks

Die Afrika-longvisse (famile Protopteridae) beslaan slegs een genus, Protopterus, wat weer vier spesies het. Soos die naam aandui, kom Afrika-longvisse in varswatergebiede van Afrika voor. Hulle is verwant aan die Suid-Amerikaanse longvis (Lepidosiren paradoxa) en verlangs verwant aan die Australiese longvis (Neoceratodus forsteri). Die visse is bekend daarvoor dat hulle in staat is om 'n gat in die bodem te grawe wanneer die water opdroog, waarin hulle dan vir maande kan estiveer tot tyd en wyl hul habitat weer oorstroom word.

Longivsse het verlengde, afgespitste, lywe met draadvormige bors- en buikvinne. Hulle is agressiewe jagters en vreet klein vissies en paddas.

Die volgende vier spesies kom in die genus Protopterus voor:

  • Protopterus aethiopicus
    • Protopterus aethiopicus aethiopicus
    • Protopterus aethiopicus congicus
    • Protopterus aethiopicus mesmaekersi
  • Protopterus amphibius - Ooskus-longvis
  • Protopterus annectens
  • Protopterus dolloi

Sien ook[wysig]

Bronnelys[wysig]