Ahmedabad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Ahmedabad
Amdavad Aerial.jpg

Kaart Vlag
Map India Ahmedabad.png
Flag of None.svg
Wapen
Coats of arms of None.svg
 Land Vlag van Indië Indië
 Provinsie Gujarat
 Koördinate 22°59′N 72°36′O
 Gestig op 11de eeu
 Oppervlakte:  
 - Totaal 475 vk km
 Hoogte bo seevlak 53 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2011) 5 570 585
 - Bevolkingsdigtheid 22 473/vk km
 - Metropolitaanse gebied 6 325 254
 Tydsone UTC +5:30
 Burgemeester Asit Vora
Ahmedabad in die 19de eeu

Ahmedabad (Gujarati: અમદાવાદ. Betekenis: "Stad van Ahmed") is 'n groot stad aan die oewer van die Sabarmatirivier en die ekonomiese sentrum van die Indiese deelstaat Gujarat. Ahmedabad is die voormalige hoofstad en die grootste stad van die deelstaat Gujarat. Die stad lê in die weste van die land. Ahmedabad het 'n bevolking van 5 570 585 en 6 325 254 in die metropolitaanse gebied in 2011 gehad. Die stad het 'n totale oppervlakte van 475 km² en is die vyfde grootste stad en sewende grootste metropolitaanse gebied in Indië.