Gujarati

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gujarati
ગુજરાતી Gujrātī
Gepraat in: Vlag van Indië Indië
Vlag van Kenia Kenia
Vlag van Tanzanië Tanzanië
Vlag van Uganda Uganda 
Gebied: Suid-Asië, Oos-Afrika
Totale sprekers: 46 miljoen[1] 
Rang: 26
Taalfamilie: Indo-Europees
 Indo-Iranies
  Indo-Aries
   Wes-Indo-Aries
    Gujarati 
Skrifstelsel: Gujarati alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Indië Indië
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: gu
ISO 639-2: guj
ISO 639-3: guj 
Verspreiding van Gujarati

Gujarati (ગુજરાતી Gujrātī) is 'n Indo-Europese taal en word deur 46 miljoen mense in Wes-Indië, Kenia, Tanzanië en Uganda in Oos-Afrika gepraat. Gujarati is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi. Gujarati word in die Gujarati alfabet geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie. Gujarati is veral bekend as moedertaal van Muhammad Ali Jinnah (die stigter van Pakistan) en Mahatma Gandhi, die twee belangrikste Suid-Asiatiese politici in Brits-Indië in die 20ste eeu.

Verwysings[wysig]

Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Gujarati