Ahvaz

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ahvaz
اهواز‎ / Ahvāz (Persies)
الأحواز (Arabies)
Ahvaz Bridge.jpg
Ligging van Ahvaz op 'n kaart (Iran)
Ahvaz
Ahvaz
Koördinate: 31°19′13″N 48°40′09″O
Land Vlag van Iran Iran
Provinsie Khuzestan
Regering
 - Burgemeester Saeed Mombeini
Hoogte 17 m (52 vt)
Bevolking (2008)
 - Stad 1 425 891
Tydsone IRST (UTC+03:30)
 - Somer (DST) IRDT (UTC+04:30)
Webwerf: ahvaz.ir

Ahvaz (Persies: اهواز‎, Ahvāz; Arabies: الأحواز) is 'n stad in die suidweste van Iran. Die stad het 'n bevolking van 1 425 891 in 2008 gehad en is die sewende grootste stad van die land. Ahvaz is geleë net noord van die Persiese Golf en oos van die grens tot Irak. Ahvaz is die grootste stad in die provinsie Chuzestan en lê aan die Karunrivier. Die stad word beskou as kulturele sentrum van die Arabiere in Iran.