Arabiere

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Arabiere
Arab infobox.jpg
Totale bevolking: 350 000 000 - 422 000 000
Belangrike bevolkings  in: Flag of the Arab League.svg Arabiese Liga 339 510 535
Vlag van Brasilië Brasilië 12 000 000
Vlag van Frankryk Frankryk 6 000 000
Vlag van Argentinië Argentinië 3 500 000
Vlag van Verenigde State VSA 3 500 000
Vlag van Iran Iran 700 000 - 2 000 000
Vlag van Israel Israel 1 500 000
Vlag van Meksiko Meksiko 1 100 000
Taal: Arabies
Geloofsoortuiging: Islam
Verwante etniese groepe: Jode en ander Semiete.

Die Arabiere (Arabies: عرب ʻarab) is 'n groot en heterogene etniese groep wat in die Midde-Ooste en Noord-Afrika aangetref word, en vanaf die Arabiese Skiereiland en suidwes-Asië af kom. Ongeveer 200 tot 300 miljoen Arabiere woon wêreldwyd.