Albertville

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Albertville
Albertville savoie.JPG

Kaart van Savoie Wapen
Savoie-Position.svg
Armoiries Ville fr Albertville (73).svg
Vlag
 Land Flag of France.svg Frankryk
 Région (Admin. gewes) Flag of Rhône-Alpes.svg Rhône-Alpes
 Département Savoie flag.svg Savoie
 Koördinate 45°40′N 6°23′O
 Stigting Laat 12de eeu / 1836
 Oppervlakte:  
 - Totaal 17,54 vk km
 Hoogte bo seevlak 345-2 037 m
 Bevolking:  
 - Totaal (1 Julie 2005) 18 300
 - Bevolkingsdigtheid 1 043/vk km
 Tydsone UTC +1
 - Somertyd UTC +2
 Burgemeester Philippe Masure
 Amptelike webwerf www.albertville.com

Albertville is 'n klein stad in die Franse Alpe en 'n onderprefektuur van die département Savoie (administratiewe gewes Rhône-Alpes) met sowat 18 300 inwoners (2005). Die Arly-rivier, wat deur Albertville vloei, mond naby die stad in die Isère uit.

Albertville is vernoem na koning Carlo Alberto I wat die huidige stad in 1836 gestig het. Die historiese voorloper van Albertville, die Cité Médiévale de Conflans, is 'n nabygeleë stadjie wat sy Middeleeuse karakter en stadsmuur bewaar het.

Albertville was die gasheerstad van die XVI Olimpiese Winterspele in 1992 wat in Savoie gehou is.

Albertville/Albertstad is ook die vorige naam van die teenswoordige stad Kalemie in die Demokratiese Republiek van die Kongo.