Olimpiese Winterspele 1992

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
XVIe Olimpiese Winterspele
Olimpiesespele van 1992

Gehou in Albertville, Frankryk
Deelnemende lande 64
Deelnemende atlete 1 801 (1 313 mans, 488 vroue)
Items 57 in 7 sporte
Openingseremonie 8 Februarie 1992
Sluitingseremonie 23 Februarie 1992
Amptelik geopen deur President François Mitterrand
Atlete-eed Surya Bonaly
Beampte-eed Pierre Bornat
Olimpiese vlam Michel Platini en Cyrille Grange
Vorige Spele 1988: Calgary (Kanada)
Volgende Spele 1994: Lillehammer (Noorweë)

Die XVIe Olimpiese Spele word in 1992 in Albertville (Frankryk) gehou. Ander kandidaatstede was: Anchorage (Verenigde State), Berchtesgaden (Duitsland), Cortina d'Ampezzo (Italië), Lillehammer (Noorweë), Falun (Swede) en Sofia (Bulgarye).

Aantal medaljes[wysig]

Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Goud Goud Silwer Silwer Brons Brons Totaal
1 Vlag van Duitsland Duitsland - 10 10 6 26
2 Olympic flag.svg Verenigde span - 9 6 8 23
3 Vlag van Noorweë Noorweë - 9 6 5 20
4 Vlag van Oostenryk Oostenryk - 6 7 8 21
5 Vlag van Verenigde State Verenigde State - 5 4 2 11
6 Vlag van Italië Italië - 4 6 4 14
7 Vlag van Frankryk Frankryk - 3 5 1 9
8 Vlag van Finland Finland - 3 1 3 7
9 Vlag van Kanada Kanada - 2 3 2 7
10 Vlag van Suid-Korea Suid-Korea - 2 1 1 4


Olimpiese Spele Logo van die Olimpiese Spele

Olimpiese Somerspele: 1896 · 1900 · 1904 · 1906* · 1908 · 1912 · 1916 · 1920 · 1924 · 1928 · 1932 · 1936 · 1940 · 1944 · 1948 · 1952 · 1956 · 1960 · 1964 · 1968 · 1972 · 1976 · 1980 · 1984 · 1988 · 1992 · 1996 · 2000 · 2004 · 2008 · 2012 · 2016 · 2020

Olimpiese Winterspele: 1924 · 1928 · 1932 · 1936 · 1940 · 1944 · 1948 · 1952 · 1956 · 1960 · 1964 · 1968 · 1972 · 1976 · 1980 · 1984 · 1988 · 1992 · 1994 · 1998 · 2002 · 2006 · 2010 · 2014 · 2018 · 2022
Internasionale Olimpiese Komitee - Nasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.