Antarktiese navorsingstasies

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Antarktiese navorsingstassies en gebiedsaansprake

Die bevolking van Antarktika word geskat op ten minste 1000. Die aantal wissel per seisoen. Antarktika het geen permanente bewoners nie, maar 'n aantal regerings hou permanente navorsingstasies aan die gang. Onder andere: