Apollo 15

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Apollo 15-insignia.png

Apollo 15 was die negende bemande missie in die Apollo-program, die vierde missie wat op die maan geland het en die agtste suksesvolle missie. Dit was die eerste van wat "J-missies" genoem was - langer oorbly op die maan met 'n groter fokus op wetenskap as wat tydens vroeëre missies moontlik was. Dit was ook die eerste missie waartydens die maankarretjie gebruik is.

Voorafgegaan deur :
Apollo 14
Apollo-program Gevolg deur :
Apollo 16