Asiatiese swartbeer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Asiatiese swartbeer
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Mammalia
Orde: Carnivora
Familie: Ursidae
Genus: Ursus
Spesie: U. thibetanus
Binomiale naam
Ursus thibetanus
(G. Cuvier, 1823)
Verspreidingsgebied
Verspreidingsgebied
Sinonieme

Selenarctos thibetanus
Ursus torquatus (Blandford 1888)

Die Asiatiese swartbeer (Ursus thibetanus) is ’n beer van gemiddelde grootte wat voorkom in dele van Suid-Asië, Noordoos-Sjina, Japan en die Russiese Verre-Ooste. Dit word deur die IUBN geklassifiseer as 'n kwesbare spesie.

Verwysings[wysig]

  1. Garshelis, D.L. & Steinmetz, R. (2008). Ursus thibetanus. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 27 Januarie 2009. (VU A1cd v2.3)