Assalmeer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Satellietbeeld van die Assalmeer

Die Assalmeer is in Djiboeti, Oos-Afrika en is die laagste punt in Afrika. Die meer is 155 m onder seevlak en is 'n bron van sout. Die meer se water is baie sout.

Bron[wysig]