Atlantiese bonito

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Atlantiese bonito
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Scombridae
Genus: Sarda
Spesie: S. sarda
Binomiale naam
Sarda sarda
(Bloch, 1793)

Die Atlantiese bonito (Sarda sarda) is 'n vis wat aan die weskus en suidkus van Suid-Afrika voorkom vanaf Namibië tot Port Alfred. Die vis word tot 92 cm lank. Die boonste helfte van die liggaam is blou met 5 - 10 strepe wat horisontaal oor die boonste helfte van die liggaam gaan. Die onderste helfte is wit. Hulle eet skool visse, pylinkvis en garnale

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

Eksterne skakel[wysig]