Avarua

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Avarua
Avarua, february 2006.jpg

Kaart Vlag
Cook Islands-CIA WFB Map.png
Flag of None.svg
Wapen
Coats of arms of None.svg
 Land Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
 Gebied Vlag van Cookeilande Cookeilande
 Koördinate 21°12′20″S 159°46′50″O
 Gestig op
 Oppervlakte:  
 - Totaal vk km
 Hoogte bo seevlak 208 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2006) 5 445
 - Bevolkingsdigtheid /vk km
 Tydsone UTC -10
 - Somertyd UTC -10
 Burgemeester
 Amptelike webwerf

Avarua is die hoofstad en grootste stad van die eilandnasie Cookeilande, 'n selfregerende eilandstaat in vrye assosiasie met Nieu-Seeland. Die stad het 'n bevolking van 5 445 in 2006 gehad en lê op die eiland Rarotonga.