Alofi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Alofi
Alofi.jpg

Kaart Vlag
Niue-cia-world-factbook-map.png
Flag of None.svg
Wapen
Coats of arms of None.svg
 Land Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
 Gebied Vlag van Niue Niue
 Koördinate 19°03′18″S 169°55′12″O
 Gestig op
 Oppervlakte:  
 - Totaal 46,48 vk km
 Hoogte bo seevlak 21 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2006) 581
 - Bevolkingsdigtheid 12,5/vk km
 Tydsone UTC -11
 - Somertyd UTC -11
 Burgemeester Vaiga Tukuitoga (Noord-Alofi)
Dalton Tagelagi (Suid-Alifi)
 Amptelike webwerf

Alofi is die hoofstad en grootste stad van die eilandnasie Niue, selfregerende eilandstaat in vrye assosiasie met Nieu-Seeland. Die stad het 'n bevolking van 581 in 2006 gehad en 'n oppervlakte van 46,48 km².