Pago Pago

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Pago Pago
Fagatogo Dock.jpg

Kaart Vlag
American Samoa-CIA WFB Map.png
Flag of None.svg
Wapen
Coats of arms of None.svg
 Land Vlag van Verenigde State Verenigde State
van Amerika
 Gebied Vlag van Amerikaans-Samoa Amerikaans-Samoa
 Koördinate 14°16′46″S 170°42′02″O
 Gestig op 1889
 Oppervlakte:  
 - Totaal 141,81 vk km
 Hoogte bo seevlak 3 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2000) 11 500
 - Bevolkingsdigtheid 81,09/vk km
 Tydsone UTC -11
 - Somertyd UTC -11
 Burgemeester
 Amptelike webwerf

Pago Pago (ook Pango Pango) is die hoofstad en grootste stad van die eilandnasie Amerikaans-Samoa op die eiland Tutuila, 'n deel van die Verenigde State van Amerika. Die stad het 'n bevolking van 11 500 in 2000 gehad en het 'n oppervlakte van 141,81 km².