Azanië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Azanië is 'n volksnaam vir Suid-Afrika was mees algemeen deur swart nasionaliste gebruik word. Dit was ook een van die voorstelle vir 'n nuwe naam vir die land ná die 1994 veelrassige verkiesings.

Dit wil voorkom asof die woord sy oorsprong in Arabies het naamlik Land van die Zanj (wat Arabies vir swart is). Azanië beteken met ander woorde land van die swartes.

Bronnelys[wysig]