Java (eiland)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Java
Kaart van Java
Kaart van Java
Geografie
Ligging Indiese Oseaan
Koördinate 7°29′S 110°00′O
Argipel Groot Sunda-eilande
Oppervlak 128 297 vk km
Hoogste punt Semeru 3 031 m
Administrasie
Vlag van Indonesië Indonesië
Provinsies Banten, Jakarta Special Capital City Region, Wes-Java, Sentraal-Java, Oos-Java, Yogyakarta Special Region
Hoofstad Djakarta
Grootste stad Djakarta (8 962 000)
Demografie
Bevolking 138 000 000
Die wêreld se 13de grootste eiland

Java is 'n eiland van Indonesië, en sy hoofstad is Djakarta. Java is die meesbevolkte eiland in die wêreld en ook een van die digbevolkste gebiede in die wêreld. Java het 'n bevolking van meer as 140 miljoen mense in 'n gebied 126 700 vierkante kilometer. Dit is die kleinste van die vier Groot Sunda-eilande, maar ook dié belangrikste een.

Die woord Java is Sanskrit wat gierst beteken, 'n groep soortgelyke, dog verskillende grane wat 'n belangrike stapelvoedsel in Asië vorm.

Naam Gebied Stad
Djakarta (Jabotabek) 18 924 470 8 579 263
Bandung 6 492 753 1 601 767
Surabaya 4 112 098 2 336 843
Cirebon 1 738 348 253 986
Yogyakarta 1 611 752 703 753
Semarang 1 583 573 1 283 279
Tegal 1 263 997 237 415
Surakarta 1 240 955 563 208
Malang 1 038 247 755 371

Provinsies[wysig]

Tale op Java
  • Bantam (vier regentskappe)
  • Wes-Java (Jawa Barat) (zestien regentskappe)
  • Midde-Java (Jawa Tengah) (negenentwintig regentskappe)
  • Oos-Java (Jawa Timur) (negenentwintig regentskappe)
  • spesiaal gebied: Yogyakarta
  • spesiaal gebied: Djakarta