Maledive

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
ދިވެހިރާއްޖޭގެ ޖުމްހޫރިއްޔާ
Dhivehi Raajjeyge Jumhooriyya
Republiek van die Maledive
Vlag van die Maledive Embleem van die Maledive
Vlag Embleem
Volkslied: ޤައުމީ ސަލާމް
Qaumii salaam
(Dhivehi vir: "Nasionale saluut")
Ligging van die Maledive
Hoofstad Malé

4°10′N 73°30′O

Grootste stad Malé
Amptelike tale Dhivehi
Regering Unitêre presidensiële
grondwetlike republiek
Abdulla Yameen
Mohamed Jameel Ahmed
Onafhanklikheid
Onafhanklikheid
• van die Verenigde Koninkryk
• Huidige grondwet


26 Julie 1965
7 Augustus 2008
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
298 km2  (206de)
115 myl2
≈99
Bevolking
 - 2013-skatting
 - Digtheid
 
393 500[1] (175ste)
1 102,5 / km2 (11de)
2 855,4 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2011-skatting

$2,841 miljard[2] (162ste)
$8 731[2] (89ste)

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2011-skatting

$1,944 miljard[2]
$5 973[2]

MOI (2013) 0,698[3] (103de)  –  medium
Gini (1998) 62,7[4] –  hoog
Geldeenheid Rufiyaa (MVR)
Tydsone
 - Somertyd
MVT (UTC+5:00)
nie toegepas nie (UTC+5:00)
Internet-TLD .mv
Skakelkode +960
Kaart wat die Maledive vertoon

Die Maledive of Maledive-eilande (Dhivehi: ދިވެހިރާއްޖެ Dhivehi Raa'je), amptelik die Republiek van die Maledive, is 'n eilandnasie 700 km suidwes van Indië en 400 km suidwes van Sri Lanka wat uit 1 192 eilande bestaan, waarvan ongeveer 200 bewoon is.

Die Maledive het 'n oppervlakte van 298 en 'n bevolking van 393 500 656 in 2013 gehad. Die hoofstad en grootste stad is Malé.

Verwysings[wysig]

  1. (en) Maldive”. CIA World Factbook.
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 (en) Maldive”. Internasionale Monetêre Fonds. URL besoek op 12 Augustus 2014.
  3. (en) 2014 Human Development Report Summary”. pp. 21-25 United Nations Development Programme: 2014. URL besoek op 12 Augustus 2014.
  4. (en) GINI index”. Wêreldbank. URL besoek op 12 Augustus 2014.


 
Lande van Asië

Afghanistan | Armenië2 | Azerbeidjan1 | Bahrein | Bangladesj | Bhoetan | Broenei | Egipte | Filippyne | Georgië1 | Indië | Indonesië | Irak | Iran | Israel | Japan | Jemen | Jordanië | Kambodja | Kasakstan1 | Katar | Kirgisië | Koeweit | Laos | Libanon | Maledive | Maleisië | Mianmar | Mongolië | Nepal | Noord-Korea | Oesbekistan | Oman | Oos-Timor | Pakistan | Palestina | Rusland1 | Saoedi-Arabië | Singapoer | Siprus2 | Sirië | Volksrepubliek van Sjina (Sjina) | Sri Lanka | Suid-Korea | Tadjikistan | Thailand | Turkmenistan | Turkye1 | Verenigde Arabiese Emirate | Viëtnam

Omstrede gebiede: Abchasië - Nagorno-Karabach - Republiek van Sjina (Taiwan) - Suid-Ossetië - Turkse Republiek van Noord-Siprus

Afhanklike gebiede: Australië: Kerseiland - Kokoseilande | Verenigde Koninkryk: Akrotiri en Dhekelië2 - Britse Indiese Oseaangebied | Volksrepubliek van Sjina: Hongkong - Macau

1. Land deels in Europa. 2. Geografies in Asië, maar gereeld beskou as deel van Europa a.g.v. kulturele en historiese oorwegings.

Lande van: Afrika Europa Noord-Amerika Oseanië Suid-Amerika