Bakoese Metro

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Moltreinkaart van Bakoe

Die Bakoese Metro (Azerbeidjans: Bakı Metropoliteni, Russies: Бакинский метрополитен имени В. И. Ленина) is 'n openbare vervoerstelsel in Bakoe, Azerbeidjan. Die moltreinnetwerk is geopen op 6 November 1967. Dit bestaan uit 2 lyne wat ondergronds loop en altesaam 34,6 kilometer lank is en het 23 stasies. Die spoorwydte is 1,520 millimeter (Russiese wydte). Elektriese toevoer word deur 'n derde spoor verskaf en die elektriese spanning is 825 volt gelykstroom.

Lyne[wysig]

Die metrostelsel bestaan uit die volgende twee lyne:

# Naam Geopen Lengte Stasies
1 Lyn 1 1967 20.1 km 13
2 Lyn 2 1976 14.5 km 10
Totale 34.6 km 23

Chronologie van die uitbreiding[wysig]

20,1 km
Lyn 1 - Bakı Soveti - Həzi Aslanov

6,5 km 1967
Bakı Soveti - Nəriman Nərimanov
2,7 km 1970
N. Nərimanov - Ulduz
4,7 km 1972
Ulduz - Neftçilər
1,7 km 1979
Nərimanov - Bakmil
3,0 km 1989
Netfçilər - Əhmədli
1,5 km 2002
Əhmədli - H. Aslanov
14,5 km
Lyn 2 - Dərnəgül - Günəşli

2,3 km 1968
28 mai - Şah İsmayıl Xətayi
2,4 km 1976
28 mai - Nizami Gəncəvi
6,7 km 1985
Nizami - Memar Əcəmi
4,1 km 1995
Memar Əcəmi - Dərnəgül
10,2 km 2005
Xətayi - Günəşli
2,1 km 2008
Memar Əcəmi-Nəsimi
1,3 km 2009
Nəsimi - Azadlıq prospekti
1,5 km 2011
Azadlıq prospekti-Dərnəgül

Eksterne skakel[wysig]

Verwysings[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Bakoese Metro (kategorie)