Bankduiker

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bankduiker
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Suliformes
Familie: Phalacrocoracidae
Genus: Phalacrocorax
Spesie: P. neglectus
Binomiale naam
Phalacrocorax neglectus
(Wahlberg, 1855)

Die Bankduiker (Phalacrocorax neglectus) is 'n endemiese voël wat aan die weskus van Suid-Afrika voorkom. Die voël is 74 - 76 cm groot en weeg 1.6 - 2.3 kg met 'n vlerkspan van 1.2 - 1.3 meter. Hulle broei koloniaal op rotse en eilande naby die kus en hulle gaan selde verder as 20km van die kolonie af. Die status van die voël is bedreig; daar is slegs 3000 pare oor. In Engels staan die voël bekend as Bank cormorant.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Phalacrocorax neglectus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.