Berkesap

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flessie berkensap

Berkensap is die hars afkomstig van 'n berkenboom, meestal 'n suikerberk of 'n silwerberk. Die hars is 'n ligsoetige, waterige vloeistof.

Afhanklik van die soort berk, word die hars afgetapt in 'n bepaalde periode in die lente of gedurende die Europese somer. Die versamelde sap is drinkbaar, soos 'n vrugtesap, of dit kan verwerkt word in andere dranke (soos berkenbier) of met 'n maaltyd genuttig. Berkensap is 'n tradisionele drank in Wit-Rusland (Wit-Russisch: бярозавы сок / biarozavy sok), Rusland (Russisch: берёзовый сок), die Baltiese state, Finland en bepaalde noordelike dele van die China.