Blackpool

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Blackpool
Die Blackpool-toring
Die Blackpool-toring
Ligging van Blackpool op 'n kaart (Engeland)
Blackpool
Blackpool
Koördinate: 53°48′51″N 3°3′01″W Koördinate: 53°48′51″N 3°3′01″W
Land Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Land Vlag van Engeland Engeland
Graafskap Lancashire
Bevolking
 - Stad 155 919
Tydsone MGT (UTC+00:00)
 - Somer (DST) BST (UTC+01:00)

Blackpool (uitgespreek /ˈblækpuːl/) is 'n kusdorp in die graafskap Lancashire wat ook veral vir die Blackpool-toring bekend is. Die nedersetting het ongeveer 140 duisend inwoners in 2010 gehad.