Blinktaaibos

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Blinktaaibos
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Rosids
Orde: Sapindales
Familie: Anacardiaceae
Genus: Rhus
Spesie: R. lucida
Binomiale naam
Rhus lucida
L.

Die Blinktaaibos (Rhus lucida) is klein boompie wat in struikgewasse of woude gevind word vanaf seevlak tot so hoog as 2000 m bo seevlak. Die boompie kom voor aan die kus van Suid-Afrika vanaf Saldanhabaai tot by noord KwaZulu-Natal. Dit kom ook voor in Mpumalanga en Limpopo. Die blomme is klein en romerig wit. Die vrugte, sowat 4 mm in deursnee, word blinkbruin as hulle volwasse raak. Die boom staan ook bekend as die Wakstaaibos en in Engels as Glossy Currant.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]