Boeing 747-8

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Boeing 747-8
Boeing 747-8 N747EX First Flight.jpg
Boeing 747-8F se nooiensvlug op 8 Februarie 2010
Tipe Wyeromp-stralervliegtuig
Vervaardiger Boeing Commercial Airplanes
Ontwerp deur Boeing Commercial Airplanes
Nooiensvlug 747-8F: 8 Februarie 2010
747-8I: 20 Maart 2011
Vrygestel 747-8F: 12 Oktober 2011 met "Cargolux"
747-8I: 1 Junie 2012 met Lufthansa
Status In diens
Hoofgebruikers Cathay Pacific Cargo
Atlas Air
Cargolux Airlines
Lufthansa
Vervaardig Passasiersweergawe: 2008-
Vragweergawe: 2009-nou
Aantal gebou 80 afgelewer tot November 2014
Eenheidskoste VS$ 357.5 miljoen (2013)[1]
747-8I: VS$ 357.5 million[1]
Ontwikkel van Boeing 747
Die prototipe 747-8F gedurende 'n toetsvlug
Vergelyking tussen die Boeing 747-8 (blou) en ander groot vliegtuie

Die Boeing 747-8 is die grootste weergawe van die Boeing 747 en die grootste kommersiële passasiersvliegtuig wat in Amerika gebou word, van vergelykbare grootte (sien skets) met die Europese Airbus A380 wat in Oktober 2007 in gebruik geneem is.[2] Die 747-8 het die Boeing 747-400 vervang in 2011.

Cargolux 747-8F N5573S vlieg oor Fresno

Verwysings[wysig]

  1. 1,0 1,1 Boeing Commercial Airplanes Jet Prices. Boeing. Besoek op 7 November 2013.
  2. Airbus A380 for Singapore Airlines., Airbus vrystelling, 10 Mei, 2007



Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.