Bontnuwejaarsvoël

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bontnuwejaarsvoël
Bontnuwejaarsvoël vreet 'n wurm.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Cuculiformes
Familie: Cuculidae
Genus: Clamator
Spesie: C. jacobinus
Binomiale naam
Clamator jacobinus
Boddaert, 1783
Donkergroen - heel jaarGeel - somerBlou - winterRoomkleurig - deurgangsroete
Donkergroen - heel jaar
Geel - somer
Blou - winter
Roomkleurig - deurgangsroete
Sinonieme

Oxylophus jacobinus
Coccystes melanoleucos
Coccystes hypopinarius

Die Bontnuwejaarsvoël (Oxylophus jacobinus) is 'n algemene, intra-Afrika broeiende somertrekvoël uit Noord-Afrika en Suid-Asië. Hulle kom in boomveld, ruigtes en doringbommsavanne voor. Die voël is 34 cm lank en 70 - 92 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Jacobin Cuckoo.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Bontnuwejaarsvoël (kategorie)
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Clamator jacobinus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.