Geelpooteekhorinkie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Boomeekhoring)
Spring na: navigasie, soek
Geelpooteekhorinkie
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Mammalia
Orde: Rodentia
Familie: Sciuridae
Genus: Paraxerus
Spesie: P. cepapi
Binomiale naam
Paraxerus cepapi
A. Smith, 1836
Paraxerus cepapi distribution.png

Die geelpooteekhorinkie, ook genoem die boomeekhoring (Paraxerus cepapi), is eekhoring wat in beboste gebiede in groot dele van Afrika voorkom.

Hierdie eekhorings is oordag aktief in bome lewe. Hul dieet bestaan hoofsaaklik uit insekte, aalwynblare, blaarknoppies, vrugte, sade en bessies.

Volwasse geelpooteekhorinkies het 'n gemiddelde lengte van 40 cm. Die wyfie baar telkens twee tot vier kleintjies in 'n hol boomstam. Geelpooteekhorinkies het 'n moontlike lewensduur van 15 jaar.

Sien ook[wysig]

Bronnelys[wysig]