Polinesië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ligging van Polinesië
Kaart van Polinesië

Polinesië (Grieks: Baie Eilande) is 'n eilandgroep in die Stille Oseaan in die gebied Oseanië en lê tussen Amerika in die ooste, Asië in die noordweste en Australië in die suidweste. Polinesië het 'n oppervlakte van 50 miljoen km² en 'n bevolking van 10 miljoen inwoners. Polinesië lê in die polinesiese Driehoek met die drie hoekpunte Hawaii, Paaseiland en Nieu-Seeland.

Ligging Vlag Land Hoofstad Oppervlakte (km²) Bevolking
LocationAmericanSamoa.png Flag of American Samoa.svg Amerikaans-Samoa
VSA
Pago Pago 199 65 628
LocationBakerIsland.png - Baker-eiland
VSA
- 1,64 -
LocationCookIslands.png Flag of the Cook Islands.svg Cookeilande
Nieu-Seeland
Avarua 240 19 569
Location French Polynesia.png Flag of French Polynesia.svg Frans-Polinesië
Frankryk
Papeete 4 167 259 706
LocationHawaii.png Flag of Hawaii.svg Hawaii
VSA
Honolulu 16 649 1 360 301
LocationHowlandIsland.png - Howland-eiland
VSA
- 1,84 -
LocationJarvisIsland.png - Jarvis-eiland
VSA
- 4,5 -
LocationJohnstonAtoll.png Flag of Johnston Atoll (local).svg Johnston-atol
VSA
- 2,67 -
Orthographic projection over Kingman Reef.png - Kingman-rif
VSA
- 60 -
Orthographic projection centred over midway.png Flag of the Midway Islands (local).svg Midway-atol
VSA
- 6,23 -
LocationNewZealand.png Flag of New Zealand.svg Nieu-Seeland
VSA
Wellington 268 680 4 383 000
LocationNiue.png Flag of Niue.svg Niue
Nieu-Seeland
Alofi 260 1 398
LocationEasterisland.png Flag of Rapa Nui, Chile.svg Paaseiland
Chili
Hanga Roa 163,6 4 888
LocationPalmyraAtoll.PNG Flag of Palmyra Atoll (local).svg Palmyra-atol
VSA
- 3,9 -
PitcairnLocatie.png Flag of the Pitcairn Islands.svg Pitcairneilande
Verenigde Koninkryk
Adamstown 47 50
LocationSamoa.png Flag of Samoa.svg Samoa Apia 2 831 179 000
LocationTokelau.png Flag of Tokelau.svg Tokelau
Nieu-Seeland
- 10 1 416
LocationTonga.png Flag of Tonga.svg Tonga Nukuʻalofa 748 104 000
LocationTuvalu.png Flag of Tuvalu.svg Tuvalu Funafuti 26 12 373
LocationWallisAndFutuna.png Flag of Wallis and Futuna.svg Wallis en Futuna
Frankryk
Mata-Utu 274 13 445
Gebiede van die Wêreld

Location of Africa.svg

Afrika

Noord (Midde-Ooste)  · Suid van die Sahara (Sentraal · Suider · Wes · Oos)

Location of America.svg

Amerikas

Noord · (Noordelike · Middel · Sentraal · Karibiese Gebied) · Suid · Anglo · Latyns

Location of Asia.svg

Asië

Sentraal · Oos · Noord (Verre-Ooste) · Suid (Indiese subkontinent) · Suidoos · Suidwes (Midde-Ooste)  · Wes

Location of Europe.svg

Europa

Sentraal · Noord · Suid · Wes · Oos

LocationOceania.png

Oseanië

Australasië (Australië · Seeland) · Melanesië · Mikronesië · Polinesië

LocationPolarRegions.png

Poolgebiede

Arktika · Antarktika

LocationOceans.png

Oseane

Wêreld · Arktiese · Atlantiese · Indiese · Stille · Suidelike

LocationOceans.png

Seë

Oorsig van Seë

Sien ook Kontinente van die wêreld