Chennai

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Chennai
சென்னை
Ripon Building panorama.jpg

Kaart Wapen
Chennai.png
Flag of None.svg
Distrikte
Chennai district map blank.png
 Land Vlag van Indië Indië
 Provinsie Tamil Nadu
 Koördinate 13°05′N 80°17′O
 Gestig op 1de eeu
 Oppervlakte:  
 - Totaal 174 vk km
 Hoogte bo seevlak 6 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2001) 4 216 268
 - Bevolkingsdigtheid 24 231/vk km
 - Metropolitaanse gebied 7 413 779
 Tydsone UTC +5:30
 Burgemeester M. Subramaniam
Chennai 1888

Chennai (voorheen: Madras, Tamil: சென்னை) is die hoofstad van die Indiese staat Tamil Nadu en is met 'n bevolking van 4 216 268 die sesde grootste stad in Indië. Chennai lê aan die ooskus van Indië aan die Indiese Oseaan.