Congiopodidae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Congiopodidae
Agriopus torvus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Scorpaeniformes
Familie: Congiopodidae
Genera

Alertichthys
Congiopodus
Perryena
Zanclorhynchus

Die Perdvisse (Congiopodidae) is 'n familie van visse wat hoort tot die orde Scorpaeniformes. Daar is vier genera met sewentien spesies in die familie. Twee van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kenmerke[wysig]

Die familie se lywe is lank met 'n prominente dorsale vin wat reg bo die oë begin en strek tot by die stert. Die voorkop is konkaaf met 'n kenmerkende snoet. Die pektorale vinne sit laag op die lyf en is nie sterk nie. Daar is weinige skubbe op die lyf. Die familie word 45 – 76 cm groot. Die familie leef in rotsriwwe en sanderige bodems in water wat 10 – 500 m diep is. Hulle vreet skaaldiere, slakke en wurms. Hulle is gewoonlik alleenswemmers.

Genus[wysig]

Die volgende genus en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Congiopodus

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]