Die Campbells

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die Campbells
Aktiewe jare 2001 - nou
Uitgewer(s) SELECT-musiek
Webwerf diecampbells.co.za
Lede Tony Campbell
Harry Campbell
Portal.svg Musiekportaal

Die Campbells is 'n Afrikaanse musiekgroep wat uit die broers Tony (gebore 7 April) en Harry Campbell (gebore 8 April) bestaan. Hulle debuutalbum, You're My Mate is in 2001 vrygestel. Hulle tweede album, Rooi Rok Bokkie, word in 2002 vrygestel en bereik binne weke treffer-status.[1]

In 2010 ontvang hulle 'n SAMA-toekenning in die kategorie beste sokkiedans-album vir Mamma Maria[2].

Diskografie[wysig]

  • Komaan Kom Dans, 2010 SELECT
  • Sjoe Sjoe - Die Videos DVD, 2010 SELECT
  • Keep It Country - Volume 2 2CD, 2010 SELECT
  • Jy's Die Girl / Vat My Vas 2CD, 2010 SELECT
  • Intiem Met... Cambells DVD, 2009 SELECT
  • Mamma Maria, 2009 SELECT
  • Keep It Country "LIVE" DVD, 2009 SELECT
  • Keep It Country, 2009 SELECT
  • 30 Goue Sokkie Treffers, 2008 SELECT
  • Doen Dit LIVE DVD, 2008 SELECT
  • Klein Bietjie Liefde, 2007 SELECT
  • Vat My Vas, 2006 SELECT
  • 21 Treffers "LIVE" DVD, 2005 SELECT
  • Die Campbells Boks-stel, Daar´s Iets Innie Water CD en You´re My Mate CD, 2005 SELECT
  • Daar´s Iets Innie Water 2CD, 2004 SELECT
  • Jy´s Die Girl / Rooi Rok Bokkie 2CD, SELECT
  • Jy´s Die Girl, 2003 SELECT
  • Rooi Rok Bokkie, 2002 SELECT
  • You´re My Mate/The New Boys, 2001 SELECT[3]

Verwysings[wysig]

  1. Mense sal ons hoede onthou, Beeld, 6 September 2002.
  2. Afrikaanse kunstenaars tops by Samas, Nuus24, besoek op 18 Maart 2010.
  3. Vetseun.co.za, besoek op 18 April 2010.

Sien ook[wysig]

Eksterne skakels[wysig]