Driebandstrandkiewiet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Driebandstrandkiewiet
'n Driebandstrandkiewiet in die Selous-wildreservaat in Tanzanië.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Charadriidae
Genus: Charadrius
Spesie: C. tricollaris
Binomiale naam
Charadrius tricollaris
Vieillot, 1818

Die Driebandstrandkiewiet (Charadrius tricollaris) is 'n algemene standvoël en kom wydverspreid oor Suider-Afrika voor. Die voël is 18 cm groot en weeg 28 - 45 gram met 'n vlerkspan van 46 cm. Die streekbevolking is ongeveer 25,000. In Engels staan die voël bekend as Three-banded Plover.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Charadrius tricollaris”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 July 2012.