Durham

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hierdie artikel handel oor die Engelse dorp. Vir die graafskap, sien gerus Durham-graafskap, en vir alle ander betekenisse Durham (dubbelsinnig).
Durham
Die katedraal van Durham
Die katedraal van Durham
Ligging van Durham op 'n kaart (Engeland)
Durham
Durham
Koördinate: 54°47′00″N 1°35′00″W Koördinate: 54°47′00″N 1°35′00″W
Land Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Land Engeland
Graafskap Durham
Bevolking (2001)
 - Stad 87 656
Tydsone MGT (UTC+00:00)
 - Somer (DST) BST (UTC+01:00)

Durham (uitgespreek /ˈdʌrəm/) is 'n stad in noordoostelike Engeland in die graafskap Durham. Volgens die 2001-sensus het die stad 'n bevolking van 87 656 gehad[1]. Durham is bekend vir sy katedraal wat in 1133 voltooi is en die Durham-universiteit, die derde oudste universiteit in Engeland[2]

Verwysings[wysig]