Eendbekdier

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Eendbekdier
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Mammalia
Orde: Monotremata
Familie: Ornithorhynchidae
Genus: Ornithorhynchus
Blumenbach, 1800
Spesie: O. anatinus
Binomiale naam
Ornithorhynchus anatinus
(Shaw, 1799)
Verspreiding van die eendbekdier (in donkerder kleur)
Verspreiding van die eendbekdier (in donkerder kleur)

Die eendbekdier (ook platipus genoem) kom in Australie en Tasmanië voor en sy wetenskaplike naam is Ornithorhyncus anatinus. Dit is een van die min soogdiere wat 'n eier lê. Vroeë Britse Setlaars het woorde gebruik soos "watermol", "eendbek" en "eendmol".

Hulle is bedek met bruin pels vir hitte en hulle stoor vet in hul sterte vir ekstra reserwes. Hulle het gewebde voete vir swem en hulle het ‘n groot rubberagtige snoet. Eendbekdiere word tussen 43cm en 50 cm lank en weeg 700g tot 1,2kg. Hulle bly in klein riviertjies en stroompies.

Die manlike eendbekdier het ‘n toonnael op sy agtervoete wat giftig is’