Egiptiese aasvoël

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Egiptiese aasvoël
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Falconiformes
Familie: Accipitridae
Genus: Neophron
Savigny, 1809
Spesie: N. percnopterus
Binomiale naam
Neophron percnopterus
(Linnaeus, 1758)

Egiptiese aasvoël is 'n voël.

Identifikasie[wysig]

58–71 cm. Hoofsaaklik wit vere, met swart primêre-vlerk vere en 'n wit diamantvormige stert. Vertoon soorgelyk aan die Witaasvoël.

Habitat[wysig]

Grasvelde, savanne en woestyn-agtige areas.

Verspreiding[wysig]

Kom verspreid voor in Suid-Afrika, maar is skaars en hoofsaaklik 'n trekvoël.

Ander name[wysig]

  • Duitse naam: Schmutzgeier
  • Engels: Egyptian Vulture
  • Nederlands: Aasgier'
  • Wetenskaplike naam: Neophron percnopterus

Sien ook[wysig]