Embeth Davidtz

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Embeth Davidtz
Naam Embeth Jean Davidtz
Geboorte 11 Augustus 1965
Lafayette, Indiana, VSA
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1989 – huidig
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Embeth Davidtz is 'n Afrikaans- en Engelstalige aktrise. Sy is bekend vir die rol van Tessa in die P.G. du Plessis-film, Nag van die negentiende asook vir die talle Engelse rolprente waarin sy gespeel het.

Biografie[wysig]

Davidtz is op 11 Augustus 1965 in Lafayette, Indiana, VSA gebore, maar trek op 'n jong ouderdom na Suid-Afrika. Sy studeer aan die Rhodes-universiteit waar sy haar graad gehaal. As volwassene keer sy terug na die Verenigde State en begin haar loopbaan as aktrise. Haar eerste rol was by die National Theatre Company in Romeo and Juliet, waarvoor sy goeie kritiek ontvang. Daarna verhuis sy na Los Angeles, waar sy begin met kleiner rolle in NBC-films.

Op 22 Junie 2002 trou sy met Jason Sloane. Haar seun, Asher is op 7 Oktober 2005 gebore en haar dogter, Charlotte Emily in 2002.

Filmografie[wysig]

Jaar Titel Rol Notas
1989 Mutator Jennifer
1989 Screen Two Older Karen Episode: "A Private Life"
1990 Sweet Murder Laurie Shannon
1992 Till Death Us Do Part Katherine Palliko TV-fliek
1992 Nag van die negentiende Tessa Draaiboek deur P.G. du Plessis
1992 Army of Darkness Sheila
1992 Deadly Matrimony Dianne Masters TV-fliek
1993 Schindler's List Helen Hirsch
1995 Murder in the First Mary McCasslin
1995 Feast of July Bella Ford
1996 Matilda Miss Jennifer Honey
1997 The Garden of Redemption Adriana TV-fliek
1998 Last Rites Dr. Lauren Riggs TV-fliek
1998 Fallen Gretta Milano
1998 The Gingerbread Man Mallory Doss
1999 Simon Magus Leah
1999 Mansfield Park Mary Crawford
1999 Bicentennial Man "Little Miss" Amanda Martin / Portia Charney
2001 Bridget Jones's Diary Natasha
2001 The Hole Dr. Philippa Horwood
2001 Thir13en Ghosts Kalina Oretzia
2001 Citizen Baines Ellen Baines Croland 7 episodes
2002 Shackleton Rosalind Chetwynd TV-fliek
2002 The Emperor's Club Elizabeth
2004 Scrubs Maddie Episode: "My Tormented Mentor"
2005 Junebug Madeleine Johnsten
2006 Grey's Anatomy Nancy Shepherd (nie gekrediteer nie) Episode: "Let the Angels Commit"
2007 Fracture Jennifer Crawford
2008 In Treatment Amy 8 episodes
2009 Fragments Joan Laraby
2009 Mad Men Rebecca Pryce Episode: "Love Among the Ruins"
Episode: "The Color Blue"
2009 Californication Felicia Koons 9 episodes
2010 3 Backyards The Actress
2011 The Girl with the Dragon Tattoo Annika Blomkvist