Ermelo, Nederland

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ermelo
Oue Kerk in in Ermelo
Oue Kerk in in Ermelo
Vlag van Ermelo
Vlag
Wapen van Ermelo
Wapen
Ligging van Ermelo-munisipaliteit in Gelderland
Ligging van Ermelo-munisipaliteit in Gelderland
Ligging van Ermelo op 'n kaart (Gelderland)
Ermelo
Ermelo
Ligging van Ermelo in Gelderland
Koördinate: 52°18′00″N 5°38′00″O
Land Vlag van Nederland Nederland
Provinsie Gelderland-Flag.svg Gelderland
Regering
 - Burgemeester André Baars (CDA)
Oppervlak
 - Munisipaliteit 87,38 km²  (33,7 vk m)
 - Land 85,65 km² (33,1 vk m)
 - Water 1,73 km² (0,7 vk m)
Bevolking (1 Februarie 2012)
 - Munisipaliteit 26 086
 - Digtheid 298,5/km² (774,1/vk m)
Poskode 3850-3853
Skakelkode(s) 0341
Webwerf: www.ermelo.nl

Ermelo, Nedersaksies: Armelo, is 'n munisipaliteit en dorp in die Nederlandse provinsie Gelderland. Die munisipale gebied het sowat 26 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 87 km².

Geskiedenis[wysig]

Ermelo bestaan al vanaf 855. Vir 'n lang tyd bestaan dit net uit plase, enkele geboue 'n windmeul en 'n kerk. Die dorp was relatief stil tot in die 19e eeu - in 1830 word daar 'n pad en 'n treinstasie gebou. In 1973 word Ermelo 'n selfstandige munisipaliteit nadat dit voorheen deel was van die munisipaliteit Nunspeet.

Sommige voorstede[wysig]

Plekke in die munisipale gebied van Ermelo:
De Beek, Drie, Horst, Houtdorp, Leuvenum, Speuld, Staverden, Telgt en Tonsel.

Eksterne skakels[wysig]