Wageningen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Wageningen
Hotel De Wereld
Hotel De Wereld
Vlag van Wageningen
Vlag
Wapen van Wageningen
Wapen
Ligging van Wageningenmuisipaliteit in Gelderland
Ligging van Wageningenmuisipaliteit in Gelderland
Ligging van Wageningen op 'n kaart (Gelderland)
Wageningen
Wageningen
Ligging van Wageningen in Gelderland
Koördinate: 51°57′52″N 5°39′47″O
Land Vlag van Nederland Nederland
Provinsie Gelderland-Flag.svg Gelderland
Regering
 - Burgemeester Geert van Rumund (PvdA)
Oppervlak
 - Stad 32,35 km²  (12,5 vk m)
 - Land 30,47 km² (11,8 vk m)
 - Water 1,88 km² (0,7 vk m)
Bevolking (1 April 2011)
 - Stad 37 044
 - Digtheid 1 211/km² (3 136,5/myl2)
Tydsone MET (UTC+1)
 - Somer (DST) MEST (UTC+2)
Poskode 6700-6709
Skakelkode(s) 0317
Webwerf: www.wageningen.nl

Wageningen is 'n stad en munisipaliteit in die provinsie Gelderland in Nederland.

Die stad het 36 894 inwoners (2012, bron: CBS), waarvan etlike duisende studente is aan die Wageningse Universiteit. Die universiteit en verwante instellings onderneem veral navorsing vir die landbousektor oor plantsiektes. Dit verskaf werk aan ongeveeer 7400 werknemers, van wie minder as 40% woonagtig is in Wageningen.

Die stad het twee woonareas: Wageningen en Wageningen-Hoog.

Topografie[wysig]

Wageningen-topografie.jpg

Historiese kaarte[wysig]

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wikipedia vertaal.