Arnhem

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Arnhem
2006-06-28 19.43 Arnhem, Weverstraat.JPG

Kaart Wapen
LocatieArnhem.png
Coat of arms of Arnhem.svg
Vlag
VlagArnhem.svg
 Land Flag of the Netherlands.svg Nederland
 Provinsie Gelderland-Flag.svg Gelderland
 Koördinate 51°59′ N 5°55' O
 Stadstatus 13 Julie 1233
 Oppervlak:
 - Totaal 101,53 km²
 Hoogte bo seevlak - m
 Bevolking:  
 - Totaal (1 Februarie 2012) 149 272
 - Bevolkingsdigtheid 1 459/km²
 Tydsone UTC +1
 Burgemeester Pauline Krikke
 Amptelike Webwerf arnhem.nl

Arnhem, Nedersaksies: Arnem, Duits: Arnheim, is die hoofstad van Gelderland in Nederland. Die stad het 149 272 inwoners. Arnhem beskik met Vitesse Arnhem oor 'n Eredivisie sokkerspan. Die Suid-Afrikaanse koerantredakteur en biograaf dr. Frans Engelenburg is hier gebore.