Ernstige akute respiratoriese sindroom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Ernstige akute respiratoriese sindroom (EARS), is 'n dodelike asemhalingswegsiekte wat in 2003 vinnig van die Suide van Sjina na ander wêrelddele begin versprei het. In Engels en verskeie ander tale bekend as SARS.