Ewell

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ewell
Dog Gate Bourne Hall and Spring Street Ewell - geograph.org.uk - 365409.jpg
Ligging van Ewell op 'n kaart (Engeland)
Ewell
Ewell
Koördinate: 51°21′01″N 0°14′55″W Koördinate: 51°21′01″N 0°14′55″W
Land Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Land Engeland
Graafskap Surrey
Bevolking (2001)
 - Stad & Borough 39 994
Tydsone MGT (UTC+00:00)
 - Somer (DST) BST (UTC+01:00)
Poskode KT17, KT19
Skakelkode(s) 020
Nonsuch Park in 1905

Ewell is 'n dorp en die derde grootste nedersetting in die Engelse graafskap van Surrey. Die stad het 'n bevolking van 39,994 in die 2001 sensus gehad. Die dorp lê naby die suidegrens van Londen en nabygeleë dorpe sluit in Cheam, Chessington, Epsom, Stoneleigh en Tolworth.