Fistulariidae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Fistulariidae
Tydperk: 33–0 m. jaar gelede
[1]
Gladde fluitbek, Fistularia commersonii
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Syngnathiformes
Familie: Fistulariidae
Genus: Fistularia
Linnaeus, 1758
Spesies

Sien teks.

Die Fluitbekke (Fistulariidae) is 'n vis-familie wat tot die orde Syngnathiformes behoort. Daar is slegs een genus met vier spesies in hierdie familie. Twee van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kenmerke[wysig]

Die lyf en snoet is ongewoon lank en die snoet is pypvormig. Skubbe is normaalweg afwesig of verminder tot klein knoppies aan die lyf. Die stertvin is gevurk met die middelste gedeelte wat in 'n lang punt eindig. Die grootte wissel van 1.2 tot 1.5 m.

Genus[wysig]

Die volgende genus en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Fistularia

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Sepkoski, Jack (2002). “A compendium of fossil marine animal genera”. Bulletins of American Paleontology 364: p.560. Besoek op 2007-12-25.