Ford Motormaatskappy

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ford Motor Company
Ford Motor Company Logo.svg
FordGlassHouse.jpg
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig 16 Junie 1903
Hoofkantoor Dearborn, Michigan, Verenigde State
Sleutelpersone William C. Ford, Jr. (hoof uitvoerende beampte)
Alan R. Mulally (voorsitter van die Raad)
Gebied bedien Wêreldwyd
Industrie Motorvervaardiger
Produkte Motorvoertuie
luukse voertuie
kommersiële Voertuie
motordele
Dienste Motorfinansies
voertuigverhuring
voertuigdiens
Inkomste $146 91 miljard[1] (2013)
Bedryfsinkomste $5,42 miljard[1] (2013)
Netto inkomste $7,15 miljard[1] (2013)
Werknemers 181 000[1] (2013)
Moedermaatskappy Ford-familie (2%)
Divisies Ford
Lincoln
Motorcraft
Webwerf ford.com
Henry Ford omstreeks 1919
Ford vervoerband aanleg (1913)

Die Ford Motormaatskapy (gewoonlik na verwys as Ford en somtyds genoem FoMoCo) is 'n multinasionale korporasie wat motorvoertuie vervaardig. Die maatskappy is gestig deur Henry Ford in Dearborn, Michigan, Verenigde State van Amerika (waar die maatskappy se hoofkwartier is). Gedurende die hoogtepunt van die maatskappy se produksie in die 20ste eeu het Ford tesame met General Motors en Chrysler bekend gestaan as Detroit se "Groot Drie" motorvervaardigers, en het hulle Amerika se motormark gedomineer. Teen 2004 het Toyota Ford verbygesteek wat omset betref. Ford is steeds een van die wêreld se tien grootste korporasies volgens omset.

Ford het metodes vir grootskaalse vervaardiging van motors en grootskaalse bestuur van werkers bekendgestel byvoorbeeld die vervaardiging deur middel van vervoerbande. Henry Ford se kombinasie van baie effektiewe fabrieke, hoogsbetaalde werkers en lae pryse het vervaardiging gerevolusioneer.

Verwysings[wysig]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 (en) 2013 Annual Report”. (PDF) Google Finance: 14 Maart 2013. URL besoek op 13 April 2014.