François Hollande

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
François Hollande
François Hollande

Ampsbekleër
Ampsaanvaarding
15 Mei 2012
Eerste Minister Jean-Marc Ayrault
Manuel Valls
Voorafgegaan deur Nicolas Sarkozy

Mede-Prins van Andorra
Ampsbekleër
Amp betree
15 Mei 2012
Eerste Minister Antoni Martí
Voorafgegaan deur Nicolas Sarkozy

President van die Algemene Raad van Corrèze
Ampstermyn
20 Maart 2008 – 15 Mei 2012
Voorafgegaan deur Jean-Pierre Dupont
Opgevolg deur Gérard Bonnet

Eerste Sekretaris van die Sosialistiese Party
Ampstermyn
27 November 1997 – 27 November 2008
Voorafgegaan deur Lionel Jospin
Opgevolg deur Martine Aubry

Burgemeester van Tulle
Ampstermyn
17 Maart 2001 – 17 Maart 2008
Voorafgegaan deur Raymond-Max Aubert
Opgevolg deur Bernard Combes

Adjunk van die Nasionale Vergadering vir Corrèze se 1ste Kiesafdeling
Ampstermyn
12 Junie 1997 – 15 Mei 2012
Voorafgegaan deur Raymond-Max Aubert
Opgevolg deur Sophie Dessus
Ampstermyn
12 Junie 1988 – 17 Mei 1993
Voorafgegaan deur Proporsionele verteenwoordiging
Opgevolg deur Raymond-Max Aubert

Persoonlike besonderhede
Gebore 12 Augustus 1954 (1954-08-12) (59 jaar oud)
Rouen, Frankryk
Politieke party Parti Socialiste
Eggenoot/eggenote Valérie Trierweiler (2007–2014)
Ségolène Royal (1978–2007)
Kind(ers) 4
Alma Mater HEC Paris
Institut d'Études Politiques de Paris
École nationale d'administration
Religie Geen (Agnostisisme)
vroeër Rooms-Katolieke Kerk
Handtekening François Hollande signature.svg

François Hollande [frɑ̃swa ɔlɑ̃d] (* 12 Augustus 1954 in Rouen, département Seine-Maritime) is 'n Franse politikus wat op 6 Mei as kandidaat van die Sosialistiese Party van Frankryk (Parti Socialiste, PS) en die Radikale Linksparty (Parti radical de gauche, PRG) die Franse presidentsverkiesing van 2012 gewen het. Hollande het tussen 1997 en November 2008 as Eerste Sekretaris (voorsitter) van die PS gefungeer.

In die eerste rondte van die presidentsverkiesing op 22 April 2012 het Hollande 28,63 % van die uitgebragte stemme behaal, sy teenkandidaat en regerende president, Nicolas Sarkozy, 27,18 %.[1] Op 6 Mei het Hollande ook die tweede rondte met 51,62 % van die uitgebragte stemme gewen en is as nuwe president van Frankryk verkies. Hollande is die eerste sosialistiese staatshoof nadat Frankryk 17 jaar lank deur konserwatiewe politici geregeer is, en die tweede sosialistiese president van die Vyfde Republiek ná François Mitterrand (1981-1995).

Verwysings[wysig]