Freevo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Freevo
Freevo Tuisteater logo
Mees onlangse weergawe 1.9/ 26 Mei 2009
Bedryfstelsel Kruisplatform
Kategorie Tuisteaterstelsel
Lisensie GPL
Webblad http://freevo.sourceforge.net/

Freevo is 'n oopbron sagteware program wat op Linux en BSD bedryfstelsels gebruik kan word om 'n tuisteaterstelsel (en: home theater system) te bedryf.

Die tuisteater word dan aan jou TV-stel gekoppel om programme op te neem en later terug te speel en al jou media (fotos, musiek en videos) op jou TV beskikbaar te maak. 'n Gewone afstandbeheer kan gebruik word om die tuisteater te beheer.

'n Afrikaanse vertaling is beskikbaar sodat Afrikaanssprekendes die program makliker kan gebruik.

Kompetisie[wysig]

Ander tuisteaterstelsels wat soortgelyke funksionaliteit bied:

Eksterne skakel[wysig]