Galaktiese halo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Die galaktiese halo is ’n rofweg sferiese komponent van ’n sterrestelsel wat verder as die sigbare hoofdeel daarvan strek.

Die onderskeid tussen die halo en die hoofdeel is die duidelikste in spiraalsterrestelsels, waar die sferiese vorm ’n kontras vorm met die plat skyf. In ’n elliptiese sterrestelsel is daar nie ’n skerp kontras nie.

Sterrestelsels
Soorte stelsels   Elliptiese sterrestelselLensvormige sterrestelselSpiraalsterrestelselOnreëlmatige sterrestelselDwergsterrestelselSteruitbarsting-sterrestelselDonker sterrestelsel
Strukture   SwartkolkGalaktiese bolStaafSkyfSpiraalarmGalaktiese haloInterstellêre mediumKwasar
Interaktiewe stelsels   SterrestroomAktiewe sterrestelselInteraktiewe sterrestelselSatelliet-sterrestelselSterrestelselswermSuperswermGalaktiese filamentGroot kwasargroep