Galaktiese filament

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die heelal binne 500 miljoen ligjare van die Aarde af wat die naaste galaktiese mure aandui.

Galaktiese filamente (ook genoem superswermkomplekse, groot mure of groot aantrekkers)[1][2] is die grootste bekende strukture in die waarneembare heelal. Hulle is massiewe, stringagtige formasies met ’n tipiese lengte van 50 tot 80 megaparsek wat die grense skep tussen groot leemtes in die heelal.[3] Filamente bestaan uit sterrestelsels wat deur swaartekrag gebind word; dele waar ’n groot aantal stelsels baie na aan mekaar lê (in kosmiese terme) word superswerms genoem.

Die ontdekking van strukture groter as superswerms het in die 1980's begin. In 1987 het die sterrekundige R. Brent Tully van die Universiteit van Hawaii se Sterrekunde-instituut waargeneem wat hy die "Pisces-Cetus-superswermkompleks" genoem het. In 1989 is die Groot Muur ontdek,[4] gevolg deur die Groot Muur van Sloan in 2003.[5] Op 11 Januarie 2013 het navorsers onder leiding van Roger Clowes van die Universiteit van Sentraal-Lancashire die ontdekking aangekondig van ’n groot kwasargroep, die U1.27, wat voorheen ontdekte filamante verdwerg het met sy grootte.[6]

Lys[wysig]

Drie soorte galaktiese filamente word onderskei:

Filamente[wysig]

Hul lang en kort as is min of meer ewe lank.

Mure[wysig]

Dié soort galaktiese filamente se lang as is aansienlik langer as die kort as.

  • ’n Groot Muur van Centaurus (of Fornax of Virgo) is voorgestel, wat ons eie Virgo-superswerm, ook bekend as die Lokale Superswerm, insluit (wat daarop dui dat dit die "Lokale Groot Muur" sou wees)[14][15]
  • ’n Muur is in 2000 voorgestel wat naby die radiostelsel B3 0003+387 lê[17]

Groot kwasargroepe[wysig]

Dit is proto-superswermkomplekse en van die grootste strukture bekend.[20]

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. R.G.Clowes; "Large Quasar Groups - A Short Review"; 'The New Era of Wide Field Astronomy', ASP Conference Series, Vol. 232.; 2001; Astronomical Society of the Pacific; ISBN 1-58381-065-X ; Bibcode2001ASPC..232..108C
  2. Boris V. Komberg, Andrey V. Kravtsov, Vladimir N. Lukash; "The search and investigation of the Large Groups of Quasars"; arΧiv:astro-ph/9602090 ; Bibcode1996astro.ph..2090K ;
  3. Bharadwaj, Somnath; Bhavsar, Suketu; Sheth, Jatush V. The Size of the Longest Filaments in the Universe. Astrophys.J. 606 (2004) 25-31
  4. M. J. Geller & J. P. Huchra, Science 246, 897 (1989).
  5. Sky and Telescope, "Refining the Cosmic Recipe", 14 November 2003
  6. Wall, Mike (2013-01-11). “Largest structure in universe discovered”. Fox News.
  7. The Astronomical Journal, 115:1745-1777, 1998 Mei; The Star Formation Properties Of Disk Galaxies: Hα Imaging Of Galaxies In The Coma Supercluster
  8. 'Astrophysical Journal', Part 1 (ISSN 0004-637X), vol. 299, 1 Desember 1985, bl. 5-14. "A possible 300 megaparsec filament of clusters of galaxies in Perseus-Pegasus" 12/1985 Bibcode1985ApJ...299....5B
  9. 'The Astrophysical Journal Supplement Series', vol. 121, uitg. 2, ble. 445-472. "Photometric Properties of Kiso Ultraviolet-Excess Galaxies in the Lynx-Ursa Major Region" 04/1999 Bibcode1999ApJS..121..445T
  10. Nasa, Giant Galaxy String Defies Models Of How Universe Evolved, 7 Januarie 2004
  11. 'The Astrophysical Journal', vol. 602, uitg. 2, ble. 545-554. The Distribution of Lyα-Emitting Galaxies at z=2.38 02/2004 Bibcode2004ApJ...602..545P doi:10.1086/381145
  12. 12,0 12,1 Chin. J. Astron. Astrophys. vol. 6 (2006), No. 1, 35–42 PDF-dokument
  13. 'Scientific American', vol. 280, No. 6, bl. 30-37 PDF-dokument 06/1999 Bibcode1999SciAm.280f..30L
  14. 14,0 14,1 14,2 Unveiling large-scale structures behind the Milky Way. Astronomical Society of the Pacific Conference Series, vol. 67; Proceedings of a workshop at the Observatoire de Paris-Meudon; 18–21 Januarie 1994; San Francisco: Astronomical Society of the Pacific (ASP); c1994; red. Chantal Balkowski en R.C. Kraan-Korteweg, bl. 21 ; Visualization of Nearby Large-Scale Structures ; Fairall, A.P., Paverd, W.R., & Ashley, R.P. ; 1994ASPC...67...21F
  15. 15,0 15,1 15,2 15,3 'Astrophysics and Space Science', vol. 230, uitg. 1-2, bl. 225-235 Large-Scale Structures in the Distribution of Galaxies 08/1995 Bibcode1995Ap&SS.230..225F
  16. World Science, Wall of galaxies tugs on ours, astronomers find 19 April 2006
  17. 'The Astronomical Journal', vol. 120, uitg. 5, bl. 2331-2337. B3 0003+387: AGN-Marked Large-Scale Structure at Redshift 1.47? 11/2000 Bibcode2000AJ....120.2331T doi:10.1086/316827
  18. FermiLab, Astronomers Find Wall of Galaxies Traversing the Hubble Deep Field, DARPA, 24 Januarie 2000
  19. 'The Astronomical Journal', vol. 119, uitg. 6, bl. 2571-2582 ; QSOS and Absorption-Line Systems surrounding the Hubble Deep Field ; 06/2000 ; doi:10.1086/301404 ; Bibcode2000AJ....119.2571V ;
  20. 20,0 20,1 Clowes, Roger G.; Harris, Kathryn A.; Raghunathan, Srinivasan; Campusano, Luis E.; Soechting, Ilona K.; Graham, Matthew J.; "A structure in the early universe at z ~ 1.3 that exceeds the homogeneity scale of the R-W concordance cosmology"; Bibcode2012arXiv1211.6256C ; doi:10.1093/mnras/sts497 ; Monthly Notices of the Royal Astronomical Society, 11 Januarie 2013
  21. ScienceDaily, "Biggest Structure in Universe: Large Quasar Group Is 4 Billion Light Years Across", Royal Astronomical Society, 11 Januarie 2013 (besoek op 13 Januarie 2013)

Eksterne skakels[wysig]

Verdere leesstof[wysig]

  • arXiv, PDF-dokument, Kevin A. Pimbblet, 14 Maart 2005
Sterrestelsels
Soorte stelsels   Elliptiese sterrestelselLensvormige sterrestelselSpiraalsterrestelselOnreëlmatige sterrestelselDwergsterrestelselSteruitbarsting-sterrestelselDonker sterrestelsel
Strukture   SwartkolkGalaktiese uitbultingStaafSkyfSpiraalarmGalaktiese haloInterstellêre mediumKwasar
Interaktiewe stelsels   SterrestroomAktiewe sterrestelselInteraktiewe sterrestelselSatelliet-sterrestelselSterrestelselswermSuperswermGalaktiese filamentGroot kwasargroep