Gevlekte vleikuiken

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gevlekte vleikuiken
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Gruiformes
Familie: Rallidae
Genus: Sarothrura
Spesie: S. elegans
Binomiale naam
Sarothrura elegans
(Smith, 1839)

Die Gevlekte vleikuiken (Sarothrura elegans) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël en leef in digte woudonderbos, aangrensende struikveld en dig beboste tuine. Hulle kom voor aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika, Mpumalanga en die hooglande in Zimbabwe. Die voël is 15 - 17 cm groot en weeg 40 - 60 gram. In Engels staan die voël bekend as Buff-spotted Flufftail.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Sarothrura elegans”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.